Quantcast
Channel: Voertuig | GeselsVersekering
Browsing all 200 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kragvertoning deur Yazeed vir Toyota Gazoo Racing

UYUNI, BOLIVIA – Dit was nog ’n dunlug-sneltrajek toe die 2016-deelnemers gister (Vrydag 8 Januarie) die gedugte Sneltrajek 6 oor ’n afstand van 542 kilometer aangedurf het. Wat die Toyota Gazoo...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Gazoo Racing SA onder Top 10 by Dakar 2016 se halfpadmerk

SALTA, ARGENTINIË – Sneltrajek 7 van die 2016-Dakar het nie net die ren se besoek aan Bolivia afgesluit nie, maar beteken ook die einde van ’n reeks sneltrajekte hoog bo seevlak wat die turbolose...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tegnici in snelrat terwyl renjaers en navigators rus by Dakar 2016

Die spanne wat aan die 2016-Dakar-veldtydren deelneem, het Sondag 10 Januarie ’n bietjie asem geskep ‒ maar net die renjaers en hul navigators. Die tegnici wat die voertuie in stand hou, het in snelrat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drama to Sneltrajek 9 van die 2016-Dakar-veldtydren verkort word

BELÉN, ARGENTINIË – Uiterste hitte wat kort by die 50 grade Celcius gedraai het, het Sneltrajek 9 van die 2016-Dakar-veldtydren gister (Dinsdag 12 Januarie) geteister. Die skof is as gevolg daarvan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Villiers skuif op na 3de algeheel terwyl Dakar 2016 sy tande wys

LA RIOJA, ARGENTINIË – Sneltrajek 10 van die 2016-Dakar het die vreesaanjaende sandduine van die Catamarca naby die dorp Fiambalá behoorlik laat geld toe ’n string van die topspanne onder die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Villiers behou 3de plek in sneltrajek 11 van Dakar 2016

SAN JUAN, ARGENTINIË – Die Dakar-veldrenbrigade het gister (Donderdag 14 Januarie) die laaste off-piste-gedeelte (waar die deelnemers hul eie roete tussen navigasiepunte volg) van die Argentynse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Poulter loop oorwinning in snaltrajek op Dakar net-net mis

VILLA CARLOS PAZ, ARGENTINIË – ’n Ongelooflike vertoning deur die Toyota Gazoo Racing SA-jaer Leeroy Poulter en sy navigator, Rob Howie (#319) wat op die stophorlosie vir bykans vyf ure los voor die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

De Villiers op Podium, Poulter neem 5de en Yazeed 11de in Dakar 2016

ROSARIO, ARGENTINIË – Die dertiende en laaste sneltrajek van die 2016-Dakar-veldtydren was dalk net 180 kilometer lank, maar wat dit in afstand kortgeskiet het, is deur naelbytspanning vervang....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dakar 2016 ‘n Klinkende sukses vir Toyota Gazoo Racing SA

    Giniel de Villiers/Dirk von Zitzewitz (#301) derde algeheel Leeroy Poulter/Rob Howie (#319) vyfde algeheel Yazeed al Rajhi/Timo Gottschalk (#305) elfde algeheel Toyota Hilux wen afdeling vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Splinternuwe Lexus RX maak sy Suid-Afrikaanse buiging

’n Ontwerp wat deur origami aangespoor is, ’n duiselingwekkende mengsel van skerp voue en kurwes, ’n verstoute uurglas-sierrooster en ’n sonderlinge ‘swewende’ dak kenmerk die onteenseglik visuele...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Botsing tussen Potchefstroom en Vanderbijlpark na bestuurder na bewering...

Die Arrive Alive webtuiste het fotos ontvang van ‘n botsing voor Rietspruit kafee naby Vanderbijlpark Na bewering was die bestuurder van die rooi motor onderweg na Potchefstroom en die vragmotor...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Corolla Quest aangewys as beste kompakte sedan

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het dit weer reggekry ‒ hierdie keer deur twee trofees los te slaan: die Groen- en die Konpaktesedanmotor-pryse in CAR-motortydskrif se Top-12 beste kopies vir 2016....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Botsing in stilstaande voertuig by kruising in Vanderbijpark

Na bewering het die bakkie stil gestaan by die rooi verkeerslig en die minibus taxi het teen die bakkie gebots. SAP en Netcare 911 was op die toneel en daar is geen beserings op die toneel nie....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noue ontkoming na ‘n pap wiel en vragmotorbotsing in Wilcocksweg, Bloemfontein

Dit was ‘n noue ontkoming vanmiddag in Wilcocksweg, Bloemfontein nadat ‘n vragmotor ‘n kragpaal disnis gery het. ‘n Vriendin het die volgende kort boodskap met fotos na die Arrive Alive webwerf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ligte beserings na ongeluk op die R59 by die Redan afrit

Na bewering het die voertuig teen ‘n ander voertuig gebots en toe beheer verloor en gerol. Daar was slegs ligte beserings. Die verkeersdienste, brandweer en noodhulpdienste was op die toneel. [Fotos...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Nuwe Toyota Hilux

Die Hilux-erfenis is legendaries. Dié model het sedert sy bekendstelling in 1969 ’n benydenswaardige reputasie regoor die wêreld opgebou waar sy duursaamheid, sterkte en suiwer gehalte hom in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota oorgehaal vir 2016 veldtydren and tydren-kampioenskappe

  Toyota Yaris vir Nasionale Tydrenkampioenskap in Klas S2000 Toyota Hilux in nuwe FIA-klas in Donaldson-veldtydrenkampioenskap Span as deel van Toyota se wêreldwye motorsport-strategie na Toyota Gazoo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota C-HR by 2016-Geneefse Motorskou onthul

• Wêreldonthulling van C-HR – Toyota se eerste aanslag op nutsmotormark • Kenmerkende koepee-agtige stilering • Aangedryf deur turbopetrolenjin van 1,2 liter • Verdere gebruik van Toyota se nuwe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

1000 Nuwe Hilux-verkope in net een week

Toyota het ten spyte van swaarmoedige ekonomiese vooruitsigte weereens daarin geslaag om as Suid-Afrika se topverkoper-motorfabrikaat los te breek nadat nie minder nie as 8 743 voertuie in Februarie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gelukkig net voertuigskade na bestuurder bots in Noble Boulevard

Na bewering het die bestuurder beheer verloor en sy voertuig gebots teen die sypaadjie. Netcare was op toneel. Gelukkig was daar geen beserings. [Fotos deur Rudy Francis]

View Article
Browsing all 200 articles
Browse latest View live